Alexis Preller Kunswerke

Alexis Preller is een van die kunstenaars wie se kunswerke voorheen aangebied was.

Sommige van die kunstenaar se kunswerke is tans beskikbaar.

Kontak ons indien u meer informasie oor die kunstenaar of sy kunswerke verlang.

VOORBEELDE VAN KUNSWERKE

LW: Voorbeelde is nie noodwendig beskikbaar nie. Dit dien slegs as voorbeeld van die kunstenaar se kunswerke.

Alexis Preller – The Kings Head Olieverf, 60 x 50 cm, R 620 000

Alexis Preller – The Kings Head
Olieverf, 60 x 50 cm, R 620 000

Wees sosiaal, Deel!