Category Archives: Van A

Lionel Abrahms

Lionel Abrahms

LIONEL ABRAHMS – Lionel Abrahms (1931 – 1997) is een van die kunstenaars wie se kunswerke al voorheen by ons beskikbaar was. Hy is een van die minder bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars, hoofsaaklik omdat hy ietwat sku was om uitstallings van sy kunswerke te hou.