Category Archives: Algemeen

Stefan Rossouw

Stefan Rossouw by Pretoria Kunskamer op Saterdag 20 Februarie 2016

AANKONDIGING – Die begaafde kunstenaar STEFAN ROSSOUW, besoek Saterdag 20 Februarie 2016, van 10h00 tot 13h00 Pretoria Kunskamer.

Kom ontmoet Stefan en gesels oor sy kuns en opwindende projekte! Van sy kunswerke word ook te koop aangebied.

Mies Skilder

Artist MIES will be at Pretoria Kunskamer on Monday

ANNOUNCEMENT – Artist MIES will be at Pretoria Kunskamer on Monday 14 December 2015 from 11h00 to 15h00.

Come meet her in person and see this accomplished artist in action – painting with her unique technique – a credit card!

Aankondiging | Announcement

Xmas Card

Ons galery sal gesluit wees vanaf 15 Desember 2015 tot 11 Januarie 2016. Kontak gerus Alette of een van ons agente vir ‘n afspraak gedurende die tydperk wat die galery gesluit is.

Our gallery will be closed from 15 December 2015 till 11 January 2016. Alette or one of our agents may be contacted for an appointment during the time that the gallery will be closed.

Alette Wessels

Welkom / Welcome

Welkom by die nuwe Afrikaanse webtuiste vir Alette Wessels Kunskamer. Ons hoop u geniet die kuiertjie hier by ons en wil u graag uitnooi om ons te kontak indien ons enigsins behulpsaam kan wees.

Pieter Koen – Man van Staal

ALGEMENE NUUS – ‘n Gedeelte van die musiekvideo vir Pieter Koen se ‘Man van Staal‘ is hier by ons galery geskiet – letterlik en figuurlik! Dit was ‘n fees om deel daarvan te wees en ons sien daarna uit om die eindproduk te sien! Wat ‘n aangename groep mense!