Ou Meesters / Old Masters

Ou Meesters / Old Masters

Kunswerke deur die Suid-Afrikaanse Ou Meesters / Art by the South African Old Masters - Lees Meer / Read More »

Kontemporêr / Contemporary

Kontemporêr / Contemporary

Kontemporêre kunswerke deur Suid-Afrikaanse Kunstenaars / Contemporary art by South African Artists - Lees Meer / Read More »

Gesteelde Kuns / Stolen Art

Gesteelde Kuns / Stolen Art

Wees bedag op gesteelde kunswerke en rapporteer dit / Beware of stolen art and report it - Lees Meer / Read More »

Kunstenaars / Artists

Kunstenaars / Artists

Ons het n lang lys van gesogte en vooraanstaande Kunstenaars / We have a long list of distinguished Artists - Lees Meer / Read More »

Kom Besoek Ons / Come Visit Us

Kom Besoek Ons / Come Visit Us

Ons Kunsgalery kan maklik op Google Kaarte gevind word / Our Art Gallery can easily be found on Google Maps - Lees Meer / Read More »

Raamwerk / Frames

Raamwerk / Frames

Kontak ons vir raamwerk van skilderye en ander kunswerke / Call us for your framing needs - Lees Meer / Read More »

 
Alette Wessels

Welkom / Welcome

Welkom by die nuwe Afrikaanse webtuiste vir Alette Wessels Kunskamer. Ons hoop u geniet die kuiertjie hier by ons en wil u graag uitnooi om ons te kontak indien ons enigsins behulpsaam kan wees.

Book Cover

Alexander Rose-Innes

ALEXANDER ROSE-INNES (1915 – 1996) – Alexander is gebore gedurende 1915 in Beaufort Wes. Hy ontwikkel ‘n aanvoeling vir sketse op ‘n vroeë ouderdom.

Hester Hattingh

Hester Hattingh

HESTER HATTINGH – Hester het in die Oos-Kaap groot geword. Haar eerste solo kunsuitstalling was by die KKNK gedurende 2004. Sedertdien is sy ‘n voltydse kunstenaar met talle solo en groep uitstallings in Suid-Afrika.

Anton Smit - Kungweni

Anton Smit Kunswerke

Anton Smit is een van die beeldhouers wie se werk al by Alette Wessels Kunskamer se  Pretoria Kunsgalery ten toon gestel is. Sommige van Anton se beeldhouwerk is tans beskikbaar. Enkele voorbeelde van sy werke volg hierna.

Anton Smit

Anton Smit

ANTON SMIT – Anton is ‘n beeldhouer wat in Boksburg in die Transvaal, RSA, gebore is gedurende Augustus 1954. Op die ouderdom van sestien skryf hy vir die eerste keer in vir ‘n beeldhouers-kompetisie en wen die eerste prys.