Pieter Koen – Man van Staal

ALGEMENE NUUS – ‘n Gedeelte van die musiekvideo vir Pieter Koen se ‘Man van Staal‘ is hier by ons galery geskiet – letterlik en figuurlik! Dit was ‘n fees om deel daarvan te wees en ons sien daarna uit om die eindproduk te sien! Wat ‘n aangename groep mense!

Chantelle Swart (links) en Pieter Koen (regs)

Die musiekvideo vir Man van Staal met Chantelle Swart (Mev SA 2013 Finalis) speel eksklusief op Jukebox eerskomende Saterdag die 31ste Augustus 2013. Hier volg ‘n aptytwekker van die video.

Wees sosiaal, Deel!