Monthly Archives: May 2014

Hester Hattingh

Hester Hattingh

HESTER HATTINGH – Hester het in die Oos-Kaap groot geword. Haar eerste solo kunsuitstalling was by die KKNK gedurende 2004. Sedertdien is sy ‘n voltydse kunstenaar met talle solo en groep uitstallings in Suid-Afrika.

Anton Smit - Kungweni

Anton Smit Kunswerke

Anton Smit is een van die beeldhouers wie se werk al by Alette Wessels Kunskamer se  Pretoria Kunsgalery ten toon gestel is. Sommige van Anton se beeldhouwerk is tans beskikbaar. Enkele voorbeelde van sy werke volg hierna.

Anton Smit

Anton Smit

ANTON SMIT – Anton is ‘n beeldhouer wat in Boksburg in die Transvaal, RSA, gebore is gedurende Augustus 1954. Op die ouderdom van sestien skryf hy vir die eerste keer in vir ‘n beeldhouers-kompetisie en wen die eerste prys.

Philip Badenhorst - Hier waar ek nou is is ek gelukkig

Gesteelde Kunswerk – Stolen Art

GESTEELDE KUNSWERKE – Die kunswerke wat hierna gelys word, is gesteel.  Dit is onwettig om enige gesteelde kunswerk in jou besit te hê of om dit te verhandel. Indien u informasie oor enige van die gesteelde kunswerk het, kontak ons asseblief of stuur die informasie per epos aan info @ artwessels.com

Philip Badenhorst

PHILIP BADENHORST – Philip is gebore gedurende 1957 in die voormalige Wes-Transvaal. Hy is welbekend vir sy ryk, kleurvolle en impressionistiese olieverf-skilderye.