Category Archives: Kunsgalery

Book Cover

Alexander Rose-Innes

ALEXANDER ROSE-INNES (1915 – 1996) – Alexander is gebore gedurende 1915 in Beaufort Wes. Hy ontwikkel ‘n aanvoeling vir sketse op ‘n vroeë ouderdom.

Anton Smit - Kungweni

Anton Smit Kunswerke

Anton Smit is een van die beeldhouers wie se werk al by Alette Wessels Kunskamer se  Pretoria Kunsgalery ten toon gestel is. Sommige van Anton se beeldhouwerk is tans beskikbaar. Enkele voorbeelde van sy werke volg hierna.

Philip Badenhorst

PHILIP BADENHORST – Philip is gebore gedurende 1957 in die voormalige Wes-Transvaal. Hy is welbekend vir sy ryk, kleurvolle en impressionistiese olieverf-skilderye.

The Kings Head

Alexis Preller

ALEXIS PRELLER – Hy is een van die Ou Meester kunstenaars wie se kunswerke voorheen aangebied was.

Sommige van die kunstenaar se kunswerke is tans beskikbaar.

Kontak ons indien u meer informasie oor die kunstenaar of sy kunswerke verlang.

Dino Paravano - Boabab
Olieverf op bord, 44 x 60cm

Dino Paravano

DINO PRAVANO – Hy is een van die Kontemporêre kunstenaars wie se kunswerke voorheen aangebied was.

Sommige van die kunstenaar se kunswerke is tans beskikbaar.

Kontak ons indien u meer informasie oor die kunstenaar of sy kunswerke verlang.