Philip Badenhorst

PHILIP BADENHORST – Philip is gebore gedurende 1957 in die voormalige Wes-Transvaal. Hy is welbekend vir sy ryk, kleurvolle en impressionistiese olieverf-skilderye.

Hy gebruik menslike figure omring deur blomme, blare, ruikers, donker woude en water. Die kyker word verlei deur die oppervlak van die skilderye en ontdek verskillende lae in die kunswerk wat veel dieper strek as die meer ooglopende eienskappe.

Vir meer informasie, moenie huiwer om ons te kontak nie.

English Text

 

Verwante Plasings / Related Posts