Category Archives: Kontemporêre Kuns

Anton Smit Kunswerke
Anton Smit is een van die beeldhouers wie se werk al by Alette Wessels Kunskamer se Pretoria Kunsgalery ten toon gestel is. Sommige van Anton se beeldhouwerk is tans beskikbaar. Enkele voorbeelde van sy werke volg hierna.
Philip Badenhorst
PHILIP BADENHORST – Philip is gebore gedurende 1957 in die voormalige Wes-Transvaal. Hy is welbekend vir sy ryk, kleurvolle en impressionistiese olieverf-skilderye.

Dino Paravano
DINO PRAVANO – Hy is een van die Kontemporêre kunstenaars wie se kunswerke voorheen aangebied was.
Sommige van die kunstenaar se kunswerke is tans beskikbaar.
Kontak ons indien u meer informasie oor die kunstenaar of sy kunswerke verlang.

Francoise Koch
FRANCOISE KOCH – Hy is een van die Kontemporêre kunstenaars wie se kunswerke voorheen aangebied was.
Sommige van die kunstenaar se kunswerke is tans beskikbaar.
Kontak ons indien u meer informasie oor die kunstenaar of sy kunswerke verlang.