Category Archives: Gesteelde Kunswerke

Gesteelde Kunswerk – Stolen Art
GESTEELDE KUNSWERKE – Die kunswerke wat hierna gelys word, is gesteel. Dit is onwettig om enige gesteelde kunswerk in jou besit te hê of om dit te verhandel. Indien u informasie oor enige van die gesteelde kunswerk het, kontak ons asseblief of stuur die informasie per epos aan info @ artwessels.com